Tilda Swinton

Tilda Swinton
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Katherine Matilda Swinton
Geboorte 5 November 1960 (1960-11-05)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Aktiewe jare 1984–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tilda Swinton (gebore 5 November 1960) is 'n Engelse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente We Need to Talk About Kevin (2011), Snowpiercer (2013), The Grand Budapest Hotel (2014), en Doctor Strange (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy